Fly International

An Aviation orientated discussion forum for Professionals and Aviation Enthusiasts.


    Geen beserings ná vliegtuig, helikopter bots

    Share

    Bingo
    According to Wikipedia : Yes !

    Posts: 845
    Join date: 2012-02-06
    Age: 52
    Location: Heilbron RSA

    Geen beserings ná vliegtuig, helikopter bots

    Post by Bingo on Mon Feb 20, 2012 12:24 pm

    Geen beserings ná vliegtuig, helikopter bots

    2012-02-20 11:05



    Rio Vista – 'n Klein vliegtuig en 'n helikopter
    het veilig geland nadat dit in die San Francisco Bay-omgewing in die lug
    teen mekaar gebots het, het beamptes gesê.

    Daar is sover geen berigte van enige beserings nie.

    Ian
    Gregor, woordvoerder van die Federale Lugvaart-administrasie, het gesê
    die sessitplek Beechcraft Bonanza en die tweesitplek Robinson R22
    helikopter het Sondag naby die klein munisipale lughawe in Rio Vista,
    sowat 80 km noordoos van Oakland, teen mekaar gebots.

    Geen besonderhede rondom die botsing is sover bekendgemaak nie.

    Volgens Gregor is daar geen berigte van beserings nie. Die vlieënier van die helikopter wou nie mediese behandeling hê nie.

    Dit is nog nie bekend hoeveel mense aan boord van die vliegtuig en helikopter was nie.

    – Volg Nuus24 op Twitter.


    - SAPA
    http://afrikaans.news24.com/Wereld/Nuus/Geen-beserings-na-vliegtuig-helikopter-bots-20120220


    _________________
    Do not argue with an idiot. He will drag you down to his level and beat you with experience.

    Raffles
    The Bouncer

    Posts: 804
    Join date: 2012-02-07
    Age: 50
    Location: Die K@K Plaas

    Re: Geen beserings ná vliegtuig, helikopter bots

    Post by Raffles on Mon Feb 20, 2012 3:02 pm

    Gellukige mense....



    _________________
    Sometimes I sits and thinks, and sometimes I just sits.

      Current date/time is Mon May 21, 2012 5:08 pm